top of page

TESTIMONIALS

Dale Choudree

We are so grateful that we found a healing home in the team at Beit Bracha. Lorenzo has been treated with dignity and professionalism that has always been warm and sincere. Christelene is a star and has literally walked with Lorenzo through the toughest times!Thank you all so much !

Laetitia Fourie

Baie tevrede met die diens en die fisio, Denine Domingo.

Marna Strydom

Thank you so much for your wonderful care and treatment during my therapy sessions. The Hydro Therapy is a winner!! Christelene thanks for your extra efforts, much appreciated.🌻

Shanice Swartz

The best physiotherapists. Christelene, you're the best. Love you.

Michelle Viljoen

My behandelings was sover 5ster en ek is eers baie mooi gekonsulteer voor die behandeling. Baie dankie Laetitia Hugo. Jy het n passie vir jou werk!  Weet hierdie behandeling gaan werk.

Michael Oerson

Baie gelukkig en voel baie beter na die fisio, Denine Domingo, my 'n paar keer behandel het.

Melissa Muller

Will be seeing Denine on a regular basis. Absolutely amazing physio and so friendly!

Valinda Oosthuizen

Dankie Laetitia Hugo vir die beste fisio. Jul fasiliteit is van hoogstaande gehalte
Personeel vriendelik en behulpsaam. Dankie vir soveel omgee.

Jacoline Fivas

Personeel is baie profesioneel en goed in hulle werk.

Berenice Wentzel

Had another uplifting session for my Bell's Palsy, thank you so much Ms. Domingo for making feel so comfortable and content. I will smile again. 😇🥰

Juanita Ontong

​

Ek is Juanita Ontong, ek is tans besig by Laetitia Hugo Physiotherapists met 'n rug en nek progam wat my mediese fonds aanbied deur hulle. Voorwaar kan ek getuig die diens wat ek ontvang van Laetitia is TOPS, dis nog nie eens 2 maande op die program nie en ek voel die verskil. Nie net help sy my fisies nie maar sy boost my gemoedstoestand ook. Ek kan met volle vertroue in Laetitia, ander aanraai om haar plekkie te besoek want almal is vriendelik en gemaklik. Laaste maar nie die minste, die verwelkoming van die ontvangs Zelda is altyd vriendelik en behulpsaam. Baie dankie......

bottom of page